Soms kan dit voel asof jy die ouderdom bereik het waar jou lewe en toekoms nutteloos is. LIESEL KRAUSE–WIID, skrywer en predikant, het tydens die Klub 50–funksie beklemtoon dat jou omstandighede jou nie definieer nie; jy kan ’n lewe van vreugde en dankbaarheid kweek!
advanced vlak
Ingeteken op die kursus