Oulike-Ma Bederfdag – Goed genoeg is perfek! [Oudio]

Kom ons wees nou maar eerlik: Om ’n ma te wees is nie altyd maklik nie, daar is baie uitdagings. Met soveel rolle om te vervul – huweliksmaat, beroepsvrou, tuisteskepper en ma – kan dit soms voel asof die lewe jou in alle rigtings trek.

Voelgoed

R79
R64

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

0

Ingeteken op die kursus