JOU VORM IS SUKSESVOL GESTUUR
Baie dankie, ons het jou inskrywing ontvang.
Twintig vroue word vir ’n onderhoud genooi, van wie ses uiteindelik
vir die Nuwe jy-selfverbeteringsprogram, die grootste oormaaksessie van
hulle lewe, gekies word.
Hou ons sosiale media dop vir die aankondiging van die finaliste.